Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

May 08 2025
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

KORT VOOR LANK

DIE MODEL, SANGERES EN AKTRISE TWIGGY

AFRIKAANS ENSOVOORTS

SONET SHIELDS OOR HAAR MAN, TOM

FLITSVRAE: ANTON GOOSEN • Liedjieskrywer en sanger

’N HUWELIK VAN DRIE • Die dag het aangebreek waarop Jo-Leen Geldenhuys, ook bekend as die Pink Pitbull, met haar tweede man trou, met haar eerste man as die hoofstrooijonker

ELKE DAG IN HERSTEL • Hy is al jare skoon van sy verslawings, sê Hykie Berg, maar dit bly ’n daaglikse stryd waarin hy elke keer die oorwinnaar is

DIE MENSDOM SE POUS • Toe hy die mantel as pous Franciskus opgeneem het, wou hy sy beskeie diens aan sy medemens voortsit. Of hy geslaag het, bly ’n ope vraag

ROER DAAI POTJIE • Op 8 Mei vier Afrikaans 100 jaar as amptelike landstaal, maar sy stories en komvandaan strek veel verder terug. ERNS GRUNDLING, een van die vervaardigers van ’n nuwe kykNET-reeks oor Afrikaans, stap die pad van ons taal van elders tot hier

Smul aan iets SAPPIG • Varkvleis bly my GUNSTELING. Dis altyd sag en pas by enige geurprofiel – van MEDITERREENS tot OOSTERS. Die opsies is EINDELOOS en dis altyd heerlik

Moedersdag GESKENKGIDS 2025 • Kry hier inspirasie om jou ma te bederf

SLAAP ONTWYK MY AL DEKADES

BETER EETGEWOONTES, MINDER PYN • Die pyn en styfheid wat deur artritis veroorsaak word, kan uitmergelend wees. Maar dis moontlik om jou simptome te verlig met dié lys van kosse

DINK MOOI VOOR JY KOOP • Dis maklik om te veel geld te blaas. Hierdie ses vrae help jou om beter geldbesluite te neem

DOLLE GEJAAG IN JOU KOP? RAAK SÓ STIL

JOU STERRE

Semelspoort • Koos is dalk die voorman op De Baraks, maar hy kuier baie meer by klein Charlie op die buurplaas. Waaroor kan die twee dan so vreeslik gesels?

Retta Blom word ’n fliek!

Pragtig in die Poolgebied

In die land van die lewende lyke • Met hierdie flieks en reekse oor zombies moet jy maar gereedmaak om te gil en te gril

Nuwe ster skyn al hoe helderder • Die sanger se wegholtreffer ‘Was It Real’ het hom in die kollig geslinger

RAAI, RAAI, RIEPA…

*TV-gids

THUNDERBOLTS*

HUIS genotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.

WOORDE BY DOSYNE! • So baie dinge in die wêreld, so baie woorde daarvoor. Delf met Huisgenoot se 15de Woordsoek-uitgawe dieper in dié rykdom en laat jou brein dans van lekkerte. Dié woordraaisels bied heerlike soekuitdagings, is wonderlike speloefening en gaan jou algemene kennis aan die brand skop!

RAAISELS

Reuse-inkvis in natuurlike habitat afgeneem

Geskiedkundige ooreenkoms oor toekomstige pandemies

LOGISTIEK

HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS

VYF VINNIGE VRAE

HEINRICH WENTZEL • HY’S IN TWEE VAN DIE JAAR SE GROOTSTE REEKSE! OMTRENT ’N NUUSMAKER!

Fiksheid • Ons leer meer oor die belangrikheid van liggaamlike opvoeding

SPORTSKOENE • In Engeland word hulle trainers genoem, in Amerika sneakers, en hier in Suid-Afrika praat ons sommer van tekkies. Hierdie gewilde sportskoene was aanvanklik van swaar leer gemaak, maar sedertdien het dit ontwikkel tot die cool tegno-tekkies wat ons vandag dra

KINDERSPELETJIES

DiE...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans