Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
No sample available
Title details for Huisgenoot by Media 24 Ltd - Available

Huisgenoot

May 29 2025
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

AFRIKAANS ENSOVOORTS

DIE SANGER EN LIEDJIESKRYWER ELTON JOHN

KORT VOOR LANK

ARLENE VAN HUYSSTEEN OOR HAAR MAN, DEON

FLITSVRAE: SANDI SCHULTZ • Aktrise

’N NUWE TUISTE: AMERIKA • Sedert hul aankoms in Amerika boer die sogenaamde ‘groep van 59’ – die uitgewekenes wat deur Donald Trump as ‘Afrikanervlugtelinge’ beskou word – in die nuus. Hoe lyk hul lot daar anderkant – en hoekom is hulle daar?

WIE IS HULLE? • Die groep bestaan uit 59 mense – maar nóg groepe kan moontlik volg, sê kenners. Baie van die groeplede het sedert hul aankoms in Amerika onder die radar probeer vlieg omdat hulle uit soveel oorde gekritiseer is, maar dié drie het wel iets te sê gehad.

WAT BEHELS VLUGTELINGHULP? • Dit is nie bekend of die groep van 59 dieselfde steun kry as vorige vlugtelinge van ander lande nie, maar histories bied die VSA die volgende steun:

ONS HUIS VOL KINDERS • Ná die dood van hulle week oue babadogtertjie het hulle geweier om hul droom te laat vaar om nog ’n seën tot hulle gesin by te voeg

’N KANS OP NOG LEWE • Sy wou ná haar man se dood nog ’n kind hê, maar is toegang geweier tot sy bevrore sperm – toe wend sy haar tot die hof

VREDE NÁ DIE DRAMA • Sy het uiteindelik weer vrede – en sy en haar man is versoen – ná die drama wat gespruit het uit haar optrede in Die Real Housewives van die Wynlande

’N TYDGENOOT EN TAALMAKERS • sy vierde aflewering oor die stories van Afrikaans vertel ERNS GRUNDLING van die vroeë skrywers se bydrae om als in die taal te kan sê ‘van die laagste tot die hoogste’

LOCAL lekkerte • Die TV-persoonlikheid WARREN MENDES neem ons op reis deur Suid-Afrika met heerlike geregte wat deur sjefs van oor die land geïnspireer is

ELKE DAG DENIM • Gemaklik tot glansryk, só dra jy dié gewilde materiaal

KRY MEER VOLUME • Tien wenke om fyn hare dikker te laat lyk

IN PERFEKTE HARMONIE • Hier’s ons 10 topwenke vir feng shui in jou huis

SÓ SKUD EK DIE KILO’S AF

BROU JOU BESTE KOPPIE KOFFIE • Net soos die lewe te kort is vir slegte wyn, is die lewe te kort vir slegte koffie. Maak só seker jy geniet jou koppie koffie – elke keer

BROU DIT REG • Daar is drie gewilde maniere om koffie te brou. Elkeen bring sy eie unieke smaak na vore.

MOETS EN MOENIES VAN MOTORVEILINGS • Jy kan geld spaar deur ’n teruggeneemde motor op veiling te koop, maar jy kan ook ’n bloutjie loop. Hier is 5 dinge wat jy moet weet

VRYF DAARDIE BABALYFIE

JOU STERRE

Hoekom lê Kobie so wakker? • Vannag grawe sy nie in die gewone katalogus van verdriet en verwyte nie. Kobie is oor iets anders besorg. Nie net besorg nie – bang

NB-Uitgewers vier Afrikaans 100

’N UITTREKSEL UIT ROOIKAPPIE IN KAAPS

Kyk & Luister

BEELDSPRAAK

Kortes om te kettingkyk • Daar’s darem niks soos ’n boeiende kort reeks op televisie om ’n luilekker laatherfsnaweek op te kikker nie

KITSFEITE OOR ELLEN POMPEO

Ricus Nel: Die totale pakket

TV gids

LADY GAGA

HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.

RAAISELS

Slimpansees se vorm van kommunikasie • Die navorsers het...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans